Ambient on/off

Begrafnis

5 Day 1,025, 18:11 Published in South Africa South Africa

Met die nuus van haar oupa se afsterwe besluit Kietie om haar 95-jarige ouma te gaan troos.
Daar aangekom vis sy sommer uit nou presies hoe oupa die graaf in die ceiling gesteek het.

Ouma verduidelik toe dat die dit gebeur het toe sy en oupa

read more »

*PLONS*

11 Day 1,024, 23:45 Published in South Africa South Africa

Plaas seun stap kroeg binne met ‘n volstruis onder die een arm en ‘n toiletbak vol R100 note onder die ander.

Die kroegman vra: “En die?

Seun: My pa’t gesê as jy mooi “girls” soek, moet jy of ‘n groot voël hê of ‘n kakhuis vol geld.

Ek

read more »

Waar kom ek vandaan?

18 Day 1,024, 02:16 Published in South Africa South Africa

Ma waar kom ek vandaan?"

Sy antwoor😛 "Liewe Jesus het jou gemaak en vir mamma en pappa gegee

Hy vra toe: "En waar kom mamma en pappa vandaan?" Sy antwoor😛 "Jesus het ons ook gemaak en vir ons mamma's en pappa's gegee. Hulle is jou ouma's en

read more »

Resep vir naai

26 Day 1,023, 14:51 Published in South Africa South Africa

Ingredients:

4 Laggende oë
4 Welgeskape bene (2 van hulle moet soos Charlize Theron s'n lyk)
4 Arms
2 Ferm melk kanne
2 Neute
1 Fur-bedekte mengbak
1 Ferm piesang

Aanwysings:

1. Kyk die in laggende oë
2. Sprei 2 welgeskape bene wat

read more »

Programming

4 Day 1,005, 20:46 Published in South Africa South Africa

There is an old saying that if a million monkeys typed on a million keyboards for a million years, eventually all the works of Shakespeare would be produced.

Now, thanks to Erepublik's programmers, we know this is not true.

read more »