Resep vir naai

Day 1,023, 14:51 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat

Ingredients:

4 Laggende oë
4 Welgeskape bene (2 van hulle moet soos Charlize Theron s'n lyk)
4 Arms
2 Ferm melk kanne
2 Neute
1 Fur-bedekte mengbak
1 Ferm piesang

Aanwysings:

1. Kyk die in laggende oë
2. Sprei 2 welgeskape bene wat soos Charlize Theron s'n lyk wyd oop
3. Druk en masseer melk kanne sagkuns.
4. Vou piesang in die mengbak in, werk hom in en uit tot daar genoeg room is. Hou aan om melk kanne te knie vir beste resultate.
5. Soos wat hardklop versnel, druk piesang dieper in mengbak en maak toe met neute. Laat hom so bietjie soak. Wees versigtig om nie oornag te los of neute te kraak nie.
6. Die baksel is reg as die piesang pap is. As piesang nie pap word nie, herhaal stappe 3 tot 5. As piesang steeds nie pap word nie, kry nuwe mengbak.

Let wel:

1. As jy in 'n vreemde kombuis is, was alle skottelgoed behoorlik voor en na die tyd.
2. Dra 'n SABS-goedgekeurde voorskoot
3. Moenie mengbak uitlek na gebruik nie
4. As die baksel rys, get the **** out of Vereeniging.

Ek wed die het nou al wat PTO'er en soutie laat hardloop vir google translate. Ek dink dis hoogtyd dat eRepublik n afrikaanse module ook by kry