*PLONS*

Day 1,024, 23:45 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat

Plaas seun stap kroeg binne met ‘n volstruis onder die een arm en ‘n toiletbak vol R100 note onder die ander.

Die kroegman vra: “En die?

Seun: My pa’t gesê as jy mooi “girls” soek, moet jy of ‘n groot voël hê of ‘n kakhuis vol geld.

Ek vattie kanse nie!!



Juffrou leer kinders oor rou materiale.
Pietie sê hy kies goud, hy kan dit verkoop en dan kan hy `n Porche koop.
Sannie sê sy kies platinum, dis meer werd en as sy dit verkoop kan sy `n Ferrari koop.
Jannie sê hy kies sillicon, want sy ma het dit in haar tiete en daar staan altyd befokte karre by hulle huis


Ouma se vir Oupa na seks: ‘jy is soos n selfoon….. Oupa vra: ‘Vibreer ek te veel?’ Ouma: “neeeee, jy verloor sein die oomblik as jy die tonnel binnegaan…”


‘n Professor by UJ het ‘n lesing om te gee oor “Onbeheerbare spier saamtrekkings” aan sy mediese studente.

Wetend dat dit nie juis ‘n interesante onderwerp is nie, besluit hy om die luim van die studente op te helder. Hy wys toe na ‘n ouerige vrou student in die voorste ry en vra…”Weet jy wat jou poepol doen terwyl jy ‘n orgasme beleef?”

Sy antwoor😛 “tien teen een besig om golf te speel saam met sy vriende.”

Dit het 20 minute geneem om weer orde te herstel in die klaskamer.