Okolje ON/OFF

Pasop olifant....die jag begin.

9 Dan 2,948, 11:56 Objavljen vSouth Africa South Africa Družbeni stiki in zabava Družbeni stiki in zabava

Hoe eet jy 'n olifant?....'n bietjie byt op n slag. Pasop olifant ons kom!

So ek vir julle al gese het, hierdie okupasie van ons land gaan tot 'n einde kom en dit begin alreeds. Een van die mees respekte ou spelers is terug aan ons kant en hy is '

preberi več »

Span werk mense Span werk

6 Dan 2,937, 02:09 Objavljen vSouth Africa South Africa Družbeni stiki in zabava Družbeni stiki in zabava

Eerstens ek sien dis stem dag vandag en die lazies het 75 stemme en ons 'n skrale 25. Se my is daar net 25 SAers wat nog speel? En ek soek voorstelle om hoe om meer spelers te kry en hoe kry ons vorige spelers terug?

Ek het n wapen fabriek met Q1

preberi več »

Genoeg miere kan n tenk laat oorslaan

7 Dan 2,935, 05:33 Objavljen vSouth Africa South Africa Družbeni stiki in zabava Družbeni stiki in zabava

Ek het vandag n paar voorstelle om met julle te deel.

Ek weet dat die lazies ("my naam vir die lazocrats 😛) militer baie sterk is. Maar soos ons hier se daar is meer as een manier om 'n appel te skil.ek dink ons moet om groot skaal en oor tyd

preberi več »

Our mother tongue and other stuff

15 Dan 2,933, 23:53 Objavljen vSouth Africa South Africa Družbeni stiki in zabava Družbeni stiki in zabava

Hello almal. Ek het besluit om die koerant in afrikaans te maak. ons kan nie die OI"S (Turks) se taal verstaan sien nie hoekom ons dit maklik moet maak vir hulle om ons te verstaan. Ek is eintlik engels sprekend so moet my vergewe as ek spel foute

preberi več »

Welcome to my newspaper

27 Dan 2,933, 13:26 Objavljen vSouth Africa South Africa Prvi koraki v eRepublik Prvi koraki v eRepublik

I am a new player with big ideas and goals for our country. I am aware we are ruled by Turkey apparently. This to me is a terrible state of affairs. I am calling on all RL SA citizens to contact me and lets see together what we can do about the

preberi več »