Fond on/off

À propos de votre journal

Ouvrir la page Wiki

Just my rantings and ravings about everything and anything

Moenie te hard op ons wees nie

10 1,104 jour, 11:18 Published in South Africa South Africa

Ek was nou vir 'n hele lang ruk stil, deels omdat ek so effe gatvol geraak het vir die Hongare wat geen ontsag of respek vir enige van ons Suid Afrikaners het nie, en andersins omdat ons dit toegelaat het.
Van my kant af is ek net so skuldig soos

en savoir plus »

'n Afrikaanse toffie

8 1,046 jour, 13:41 Published in South Africa South Africa

So baie regte Suid Afrikaanse spelers het besluit om helemal op te hou speel of om die land te verlaat as gevolg van die Hongaarse oorname. Ekself was een wat ook sterk daaraan gedink het om maar op te hou en te vergeet van eRepublik.

Na ‘n paar

en savoir plus »

Skoolkinders

3 1,026 jour, 02:17 Published in South Africa South Africa

Hierdie is 'n opstel deur 'n laerskool leerling. Ingesluit is al die spelfoute en dinge:

Die koei is 'n soogdier. Hy is ook 'n huisdier. 'n koei is orrals.. 'n koei het 'n baie Fein reik - jy reik hom oor die jele plaas. Agteraan die koei
sit

en savoir plus »

Sneeuwitjie

2 1,026 jour, 02:12 Published in South Africa South Africa

‘n Universiteit student gaan huis toe vir die vakansie en waarsku haar
ouers dat sy haar nuwe kêrel saambring. Die ou is 'n dwergie en die
student vra haar ouers om asseblief tog haar sesjarige sussie in te lig.

Die ma neem vir kleinsus

en savoir plus »

Gaan ons maar net stilsit?

31 1,011 jour, 01:25 Published in South Africa South Africa

Ek lees in die forum dat dit hoog tyd is om die Hongare terug te gee wat hulle so liefies in ons kele afdruk, iets in ons eie taal . Hulle het nou oorgevat en so word ons in Hongaars of wat ookal hulle dit noem, gewurg. Dankie Rico, van nou af is

en savoir plus »