Dinge is aan die gebeur

Day 1,040, 17:38 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat
Amper ernstige Seksie:
Dit maak my sommer amper snotters om te sien hoe dinge begin gebeur in eSA. Ou spelers keer terug na hulle ophou speel het. Nuwer spelers begin om die las te help dra waar daar gapings is van spelers wat ophou speel het.
Daar's net die hele gevoel van "Ons is oppad erens heen!" Niks se gedoellose dwalery meer nie.

My deel wat ek wil begin doen: Om die eSA media georganiseerd te kry dat ons die uitlanders heeltemal daaruit kan hou.
So elke dag gaan ek soos voorheen n flou grap of 3 pos, en dan links na verskillende artikels toe. Stem seblief vir almal van hulle. 2 minute van jou tyd n dag kan help om die PTO'ers eindeloos te frustreer. Stem met al jou orgs (en al jou multis Ronell 😃)
Help ander om jouself te help in die proses.

Links Seksie

http://www.erepublik.com/en/article/stem-uda--1525546/1/20

http://www.erepublik.com/en/article/vote-for-the-united-democratic-alliance-1525403/1/20

http://www.erepublik.com/en/article/congress-elections-sept-2010-let-the-resistance-begin--1525165/1/20

http://www.erepublik.com/en/article/another-reason-to-vote-uda-1525424/1/20

http://www.erepublik.com/en/article/mos-supported-candidates-for-congress-1524999/1/20

http://www.erepublik.com/en/article/where-to-vote--1525087/1/20


Kaf Seksie:

“Het u medisyne teen wurms?” vra die blondine vir die apteker.
Apteker” “Vir kinders of volwassenes?”
Blondine: “Hoe moet ek weet hoe oud die wurms is?”


Die juffrou vra: "Klas, sê vir my wat gee hoenders?"

Marietjie antwoor😛 "Eiers, Juffrou."

"Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?" Sannie sê "Bokmelk, Juffrou."

"En wat gee 'n koei ons?"

Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk, Juffrou!"


Die professor het sy klas 'n werkstuk gegee. hy sê dat dit 'n baie belangrike werkstuk is geen verskonings sal aanvaar word vir laat inlewering nie, behalwe natuurlik siekte (met die bygaande doodsertifikaat as bewys) of dood in die familie (met die bygaande doodsertifikaat). 'n Student vra: "En wat van seksuele uitputting?" "Wel, van der Merwe, dan moet jy seker maar net leer hoe om met jou linkerhand te skryf."


Een dag vra Piet vir Jan: Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders?
Jan antwoor😛 "Ek weet nie wat om te maak nie ek raak al mal van al die kinders"
Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie 'n Kondoom nie?"
Jan: "'n Kondoom?"
Piet: "Ja, 'n Kondoom, Gaan na die winkel toe en vra vir 'n paar Kondome"
Jan gaan winkel toe en daar staan 'n jong Engelse meisie agter die toonbank.
Jan vra: "Mag ek 'n Kondoom kry asseblief?"
Die meisie kyk hom so snaaks aan en se:
"Excuse me sir! could you please speak English"
Jan staan en dink so 'n bietjie, want sy engels is nie so goed nie.
Jan se: "Can I have a Can doom please?"
Die girl sê: "Is it for Flying insects or crawling insects"
Jan antwoor😛 "Nei fok! is vir gewone SEKS!!"


Donners Seksie: