Zuid-Afika(deel1)

Day 1,669, 17:35 Published in Netherlands South Africa by Ex Banned'it

Eens in a land ver-ver weg, gekom deur 3 skepe (Dromedaris; Reijger and Goede Hoop) om 'n seë-roete 'n rustop vir my landsgenote na die Oos-Indies, die politiek is nou nou van belang nie, my Zuid-Afrika, waar ek as Europiër gesien word, maar dis hoe ek hom sien!
So bietjie van 'n gevoel ....



Blaauwberg Strand met die Roep van Tafelberg


Matroosberg



Goeiehoop Kasteel


Houtbaai

Well dis dit vir now, lyk my photobucket het sy Gat gesien

word vervolg