Van Pietersburg tot Kaapstad (deel3)

Day 1,578, 13:34 Published in South Africa South Africa by Ex Banned'it
By Steven se huis begin ons almal ons biscuit skud, die Afrikaanse weergawe van The Shuffle en toe begin ons eers makietie hou!!

Grimstone , ons eie Kwalified Barman begin ons mos pepper met Leeu-lopies en van die wat nie weet nie wat n Leeuloop is nie... 1 Shot, Half Strawrum half Aftershock,en daarna eet jy vloer....





Ons almal raak toe lekker gekoring, met brannas, goeie musiek en net die beste mense, dis os hoe 'n mens 'n paaaertjie hou, vriende is iets wat jy in die skemer jou pad vind deur die aand tot die volgende oggend, wanneer jy baklei maar net die goeie tye onthou, wanneer jy mekaar vind tussen oorspronklikheid in uniekheid van die vriendskap soos jy almal ontmoet en ontdek, soos n roadtrip om iemand te gaan uithelp of net vir die lekkerheid van hul geselskap, so is die vriendskap van Erepubliek, dis 'n Roadtrip, waar ons elke dag nuwe goed ondek, ons is ontmasker deur ons geheim van die "avatars" van oorspronkliheid van 'n naam of die uniekheid van die prent wat baie tyd gevat het om jou eie indentiteit te ontwerp.

Ja ons almal is op 'n pad van Pietersburg tot Kaapstad, ons almal ondek mekaar langs die pad en help mekaar tot ons bestemming, tussen in sal ons mekaar agter hou maar dis tog op die ou einde van die dag hoe jy dit uitmaak, is dit 'n avontuur wat jou sopas ondek het deur 'n terug-slag of is dit sy archiiles heel, 'n rots, iets wat jou agter hou, die stop straat, die pap wiel wat jou ongerief?

Ons vergeet hoe baie tyd dit van ons vat om 'n gemeenskap in orde te hou, dat ons partykeer vergeet die pad wat ons saam vat, die pad vat ons almal deur maak en 'n geskiedenis maak wat vir niemand gaan saak maak behalwe vir jou, en jou en jou en vir my,my,my en my......

Gaan ons saam vir Krimpie gaan haal, en as jy wil saam better jy spring, want elke stop is 'n party...

Die Einde

P.S Krimpie was gevind uitgepas agter die bank by Steven se huis, Steven het sy kontakte gebruik om Krimpie uit die Tronk te kry en kuier al heelweek op Steven se catnip buur....vir die moeite en sonder om ons te laat weet het ons hom geskeer soos mens n wol-skaap skeer 😉

English Version:
Krimpie was found while we discovered something