27
21
23
Staat [Afrikaans Only]
Hallo almal
Ek het nou eers besef dat ek drie dae terug my 3rde e-verjaarsdag moes vier. In ‘n spel soos eRepublik glo ek dat mens dikwels jou doelstellings moet heroorweeg. eRepublik is moontlik een van die mees komplekse MMOs wat bestaan.
12