Sweet en short maar nokkol Schuster

Day 1,027, 15:11 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat

Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie 'n
epileptiese aanval kry. Koos jaag met haar na dokter wat
vra wat's fout?

Koos: Ek dink haar orgasme haak vas.

====================================================================

Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan word hulle dik!

====================================================================

Van 20-30 is 'n vrou se borste soos perskes, mooi rond en
sag, van 30-40 soos vye, te sag en bietjie misvorm.

Van 40-50 soos uie, as jy daarna kyk wil jy huil!

====================================================================

Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan?

Te min fokken sement.

====================================================================

Blonde verpleegtertjie sê vir ou Oom: Af met die broekie,
dat ons gou kan skeer.
Oom: Maar ek gaan vir 'n oog operasie!
Verpleegstertjie: Snert! Oom hier staan verwyder Horingvlies!

====================================================================

Parkinsons is beter as Alzeimers. Ek bewe hom liewer in
as om te vergeet hoekom hy styf is!

====================================================================

Het wonderlike dieet vir ons! Val verskriklik af!
Brandewyn dieet.
Val van bed af! Val van stoel af en val van trap af!

=====================================================================

Koos tel 'n engelse stukkie in 'n kroeg op en vra? Jou plek of
myne?
Sy sê: "I'm sorry, I'm on my menstrual cycle"
Hy sê: Dis fokkol, ons laai hom sommer op my bakkie.

====================================================================

Blond bel die brandweer en sê haar huis is aan die brand.
Die man vra: Ok hoe kom ons by jou uit?
Sy sê: Hellooo!! Met die fokken groot rooi lorrie!

====================================================================

Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet
alles, maak ons mense wat alles weet die bliksem in!

====================================================================

Snaakse ding gebeur.....Sit Sondag innie kerk toe die ou
langs my skielik 'n sigaret aansteek. Ek skrik so groot ek laat
val amper my bier!!