Nog meer kaf [with added english]

Day 1,042, 01:41 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat
Ernstige Seksie

Nie veel ernstige nuus vandag nie, behalwe dat die buitelandse gemors tekens van krake in hulle PTO planne begin toon. Op tot 14 seats in congress. Soos ek gese het. Dit lyk of dinge aan die gebeur is en dat eSuid Afrikaners uiteindelik begin saamwerk hier.

Laat ons werk daaraan en die PTO squad die land uit gooi

Grapgat Seksie

BTW, Ek sal dit waardeer as julle vir my nog van die instuur


Koos stap eendag na die apteek en vra binne of hulle nie swart
kondome verkoop nie.

"Jammer meneer" antwoord die apteker " hulle vervaardig nie eers
swart kondome nie. Maar hoekom wil jy nou juis swart hê?"

" Man, die saak staan eintlik so " sê Koos" My beste vriend is eergister
oorlede ek sal net graag met sy vrou wil gaan simpatiseer"


Ou 'Van', altyd dommerig en agter die tyd, werk in die stad. Eendag kom hy by die 'open plan' kantoor in en sê : Hey, julle ouens, het julle gesien wat hier oorkant die straat oopgemaak het? 'n Massage parlour!"

Pel : Aag ou Van, dit is al lankal daar, ons het al almal ons 'bonusse' daar geblaas. Maar as jy dit oorweeg om soontoe te gaan, staan nader dat ons jou 'n paar 'tips' kan gee! As jy nou daar kom, vra vir 'n massage, maar vra vir hulle die 'pineapple special'. Nee sê Van, dis reg so.

Vrydagaand na werk gaan ou Van toe vir sy massage. Die hele naweek kan die manne toe nie wag nie, want hulle weet Van maak altyd 'n gemors van alles.

Maandag toe Van by die werk kom, drom almal by die deur saam, hulle wil hoor.

Toe Van inkom vra hulle : "En toe ou Van, hoe was dit?"

Van : "Nee man, toe ek daar kom laat hulle my uittrek en op my maag lê. En die girl-tjie massage en massage en ek lê maar. Skielik onthou ek toe van julle raad en vra vir die 'pineapple special'. Sy laat my toe omdraai en met albei hande vryf sy toe so stadig oor my heupbene, op en af. Sy vat toe 'n 'pineapple ring' en druk dit toe so s-t-a-d-i-g oor. Sy vat toe hierdie blikke room en spuit dit toe s-t-a-d-i-g al in die rondte. Sy druk toe nog 'n pynappelring s-t-a-d-i-g oor en spuit weer room so s-t-a-d-i-g al in die rondte. Sy vat toe chocolate vermicilli en strooi dit toe s-t-a-d-i-g op en toe sit sy 'n cherrie bo-op."

Pel : (met mond-wat-water) : "Hel ou Van, toe lekkies sy dit seker so s-t-a-d-i-g af?"

Van : "Nee man, dit lyk toe so lekker, toe eet ek dit sommer self op!"


Amper Seksie

Since no article or add on eRepublik is complete these days without some chick in little to know clothes. I present to you:
THE GIRL