Klein Jannie

Day 1,031, 05:16 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat

Die juffrou sê die klas moet kom vertel wat het hulle die vakansie gedoen.
Jannie kan nie 'n "v" of 'n "w" sê nie, en hy is aan die beurt.
"Jupprou! Ons het see toe gegaan Jupprou.
My pa het ons almal in die bakkie gelaai en daar gaan ons.
Ma Jupprou, toe ons peer kyk kom daar 'n kapper met 'n pistrok teen 'n poeste spoed by ons perby Jupprou.
My pa sê nog: 'pok! pat maak hierdie kapper!".
Maar jy jaag.
Jupprou, maar toe hy onder om die draai kom, staan daar 'n anner kapper met 'n piets
met 'n pap piel in die pad Jupprou. En hy staan da in die pad en pomp sy piel. Jupprou, maar toe skrik daai kapper met die pistrok en hy druk sy hoeter jupprou.
Maar die een staan in die pad en pomp sy pap piel!
Jupprou, en daar donner daai kapper met die pistrok die ding om Jupprou, jy moes dit gesien het!
Die hele pad pol pis!
en daar lê die trok op sy rug - 8 piele in die lug!"


Thanx aan die persoon wat die vir my gestuur het. My koffie by my neus uitgekom soos ek gelag het.