Die Nuus In Afrikaans

Day 1,030, 06:25 Published in South Africa South Africa by Krimpiekat

Vandag se eRep nuus in afrikaans sal deur prente vergesel word om ons PTO gaste te help aangesien hulle nie so skerp is nie.


Nuus dat nog PTO'ers geland het was met die gewone entusiasme ontvang


Skares het begin saamdrom vir die onthulling en inwyding van die standbeeld wat Montaigne vir homself laat oprig het.


Die PTO president het glo ook laat val dat hy graag nouer met die "indiginous" Suid Afrikaners wil saamwerk.

eSuid-Afrikaanse agente het n groot deurbraak gemaak toe hulle op film vir ons kon vasle waar die indringers hulle planne vandaan kry. Vervolgens versoek ons almal om dit met die erens te hanteer wat dit verdien


Dit is dan al van die Afrikaanse nuusspan vir vandag.