[South Africa] A special guest

Day 558, 06:01 Published in Brazil Romania by ZironiaInc

Since the Brazilian government has decided that we are part of their Empire(?!?!!?),I guess it's time for our voices to be heard.
I would like to introduce a friend of mine that has decided to take up the space in my newspaper in order to address our fellow South Africans in Brazil.Here's CheeseBreath:

Brasilie.... JULLE MA SE.....

Pragtige mense van Suid-Afrika, in die nege provinsies en reg oor die wereld , ‘n paar dae gelede was ons mooi land van Suid-Afrika deur Brasilie se kakmakers opgef*k .Hulle is maar net ‘n speelpop van Indonesia,as Indonesia val sal Brasil ook val, hulle het geen ruggraat nie.



Suid-Afrika, jy het ruggraat so veel, dat jy in die grootste land van die wereld se gesig kan poep.

Ons het oorlog verklaar op Indonesia, alhoewel ons die eerste paar gevegte verloor het , het hulle bang geword,ons was sterk, ons bondgenoote was sterk ons het vir hulle met vuur in ons harte gewag vir hulle om ons te aanval.

Hulle het toe nooit nie, want hulle was kak bang.

Hulle slawe het ‘n ring van swak sokker spelers om ons gevorm (sokker is vir moffies), ons, met ons rugby spelers, wou hulle dood bliksem, maar ons het al ons geld op klippies en coke gemors en moes wag.

Hulle het geweet,as ons die geld kry, sou hulle hul gatte sien, so hulle het lang het hard gedink (’n wonderwerk), en het besluit om ‘n gagga rolprent uit te saai, julle ken dit as twee meisies een koppie. Dit het gewerk, almal was bang vir hulle.

Ons het nie moet opgegee nie, ons wou wizzie don, bunaly en die ander draadtrekkers ‘n les leer maar hulle het, soos die lafaarde wat hul is, ons kongres oorgevat .



Al die kondome in Suid-Afrika is ver te groot vir hulle, en ons bokke en skape se gatte het seer gekry, met al die vleis geinfekteer met Brasilinaase se siektes , moes ons vlug na ander lande.



Ons sal die infeksie stop, ons sal die slang se kop van sy lyf af sny, hulle balle sal bloei!!!!



Hierdie eleksies, gaan na Indoenesia en stem vir die Matanzenia party!!! Hullle gaan ons help om ons land terug te kry!

Brasil en Indo gaan kak.



Ek het gedink ‘n liedtjie sal die artikel mooi afsluit.



Op 'n berg in die nag

lê ons in die donker en wag

in die modder en bloed lê ek koud,

streepsak en reën kleef teen my



en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,

maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.

Gabriel, Gabriel sal jy die Boere kom lei?

Gabriel, Gabriel

Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.

Generaal Gabriel.



Oor die Indos wat lag,

'n handjie van ons teen 'n hele groot mag

en die kranse lê hier teen ons rug,

hulle dink dis verby.



Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.

Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.



Gabriel, Gabriel sal jy die Boere kom lei?

Gabriel, Gabriel Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.

Generaal Gabriel.



Want my vrou en my kind lê in Brasil en vergaan,

en die Indos se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.



Gabriel, Gabriel sal jy die Boere kom lei?

Gabriel, Gabriel Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.

Generaal Gabriel.



Dankie,

Cheesebreath


Black8shadow het ook 'n bietjue gehelp