[IA] Stem vir Miyagiyoda in die Vrystaat

Day 1,585, 15:11 Published in South Africa South Africa by Miyagiyoda




As 'n trotse lid van die Onafhanklike Alternatiewe is ek 'n kandidaat vir die kongress verkeising in die Vrystaat.

In gevolg die Onafhanklike Alternatiewe gedragskode, onderneem ek om eSuid-Afrika se wette te gehoorsaam, onderneem ek om vas te staan vir alles waarin ons glo, onderneem ek om ons vaderland 'n beter plek te maak vir almal, en onderneem ek dat ek my kongress bedrevighede deursigtig sal hou. So sê ons almal.


Stem die 25de vir Miyagiyoda in die Vrystaat!

Ons is net twee verlore siele, swemmend in 'n visbak, jaar na jaar, hardloop ons oor die dieselfde ou grond. Wat het ons gevind? Dieselfde ou vrese.



Hoekom moet one beloftes van verandering anvaar wanneer ons in opstand kan heers?