[Afrikaans] Erepublik in woorde en prente #3

Day 1,556, 01:46 Published in Brazil Israel by CreepyRazor

Vir die van julle wat dit nounog nie weet nie. Ek het besluit om van nou af artikels slegs in afrikaans te pos.
As die afrikaners te skaam is vir hulle eie taal dan sal ek dit maar vir hulle moet doen en hoop my Rabbi vergewe my 😃
Besides, ek hou van die taal.

Vandag se slagoffer persoon is Chubbzilla



Gerugte van Chubbzilla se eskapades met skape het sommer vroeg al na vore gekom. Daar was egter nooit genoeg bewyse teen hom om hom skuldig te bevind nie.


Mettertyd het daar egter wel fotos na vore gekom wat as bewyse kan dien.

ChubbZilla op sy eerste date:


Chubbzilla en sy ander helfte op reis:


Gerugte het egter ontstaan na fotos van hom, op militere maneuvers, verskyn het waar hy sy vlok verneuk. Ek vra hartlik omverskoning vir die smaaklose fotos wat volg:



Uit n ander hoek:


Gerugte het dit dat hy nou, na n gruwelike egskeiding, sy eie webwerf begin het



***Disclaimer (watdefok is n disclaimer in afrikaans?): Gerugte oor Chubby, die indo CP se troetelbok en die blik ghries sal as onwaar aanvaar word tot daar fotografies bewyse is.

English version: Chubby likes sheep. Maybe camels.