Salige Tuisland

Day 2,195, 08:39 Published in South Africa South Africa by Wilpanzer

Ek kyk so nou en dan na die kaart en wat my in die afgelope paar jaar nie kon ontwyk nie was die feit dat dit so 'n historiese neiging het. Nou ja, ek weet baie mense sit vas in die 1961 republiek, maar die Transvaal en Vrystaat is nogsteeds 'n vaderland, voorland en tuisland vir sommige van ons.





Welkom in die ou Transvaal 🙂