Verinwendiging van Boorgatsous!

Day 2,529, 13:38 Published in South Africa South Africa by Luc Praetor


Grapgatdag (Eerstes se uitgawes)

Herrie: "Martjie Lou."

Uli: "Hoe oud is jy?"
Leon: "So oud soos my hande, maar nie soos my tande."

Sannie: "Wat was was voor'at was was was?"
Ulie: "Was." *jy maak droog!*

Ideon: "Is jou krimpvarkie skurf?!?"

Gerda: "Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is gans te swaar."

Barrie: "Rooi-robie-robot."

Andries: "But how else would you say, "drink water"?"
Lourens: "Verinwendiging van boorgatsous!"

Stefan: "Vir botter of vir wors."

Anton: "Koffie maak mens definitief aggresief! Ek het gister twaalfdubbel brandewyne gehad, vroulief net twee koffies. Jy moes sien hoe bedonnerd sy was!"

Kallie: "Dronkplesier?"
Koos: "Babbalas!"

Etieen: "Adam se eerste woorde aan Eva? 'Staan eenkant, Eva, mens wetie hoe lank diè ding nog gaan wortie!'"

Afrikaans phrase of the day; "Op horings dat hierdiè husse-met-lang-ore draadwerk vind met Gogel se tongkieliewerk."

Brought to you by, "Beter as aartappels... gesondheid, reg uit die grond uit.".

Gnostiese riemwerk op die kuslyn, glo innie grysige kopdraaisels! Gnostic devices on the horizon, believe in the grey brainswirls!


~ Another article consumed for eRepublik use