Gaan ons maar net stilsit?

Day 1,011, 01:25 Published in South Africa South Africa by Nickerball

Ek lees in die forum dat dit hoog tyd is om die Hongare terug te gee wat hulle so liefies in ons kele afdruk, iets in ons eie taal . Hulle het nou oorgevat en so word ons in Hongaars of wat ookal hulle dit noem, gewurg. Dankie Rico, van nou af is dit wat ek gaan doen

Kan nie verstaan hoekom ons mense bang is om Afrikaanse artikels te skryf nie. Is dit omdat daar min is wat dit sal verstaan? Wel, hoeveel van ons verstaan enige ander taal bo en behalwe Afrikaans en Engels? Kom ons gesels bietjie in Afrikaans.

Ons moet toekykhoe volksvreemde mense doen wat hulle wil doen en vat wat hulle wil vat, mense wat nie ‘n snars omgee vir wat in ons land gebeur nie. Hulle is net hier om hulleselfte verryk en die gemor s wat hulle in die prose s veroorsaak agter te laat sodat ande r dit moetskoonmaak.

Dis tyd dat ons as Afrikaanssprekende Suid Afrikaners saamstaan en met idees en voorstelle kom oor hoe om van die gemor s wat tansin ons land is, ontslae te raak. Hoekom moet ons sit en toekyk na hulle vernietigingswerk en dan maar ewe g edwee net weer die skoonveeproses aan die gang te sit.

Ons soek mense wat nie hensoppers is nie, wat wil saamwerk om dit watvan ons weggevat is, weer terug te kry. Mense met oemf en deursettingsvermoeë.
Kom ons staansaam, werksaam en kry die rommel uit die land uit soda tons weer onsland vir onsself kan toeeien

Kontak mulderpf as jy jou deel wil doen.