Google sorg altyd vir `n goeie lag

Day 2,642, 10:22 Published in South Africa Republic of Moldova by Kaptein Balsak

Afrikaans:
Die van julle wat weet van Google se vertallings funksie, gaan die nie `n nuwe opmerking wees nie.

Die laaste ruk het ek die Krate baie kak gehap in afrikaans (effens verrkeerde gespell en allles (Jammer Mr Liebenberg))

Die resultaate is moer snaaaks.

Copy en Paste in die vertaal venster(kies Afrikaians as ttaal) en vertaall na engels.
Laag jou gatt aff.

As jy dit alles reg gedoen het, het jy ure se vermaak wat voor lê.

English:
Google translate - Not for idiots.