Ex Unitate Vires

Day 2,535, 08:20 Published in South Africa Israel by CreepyRazor

Ek weet nie hoeveel van julle kan nog die ou leuse van SA onthou nie, of hoeveel van julle weet selfs wat dit beteken?

Ex Unitate Vires
Eendrag maak mag

Dis n blaadjie wat eSA uit die luiskraters se boek ter harte kan neem. Gee die duiwel sy eer waar dit hom toekom. Hulle werk saam, steel saam, veg saam. Probably klap velle saam in die toilette..

Dis simpel goed soos avatars. Almal dieselfde.
Kommentaar by artikels. Almal dieselfde
Eendrag maak mag.

Suid Afrikaners aan die anderkant:
7 veg vir amerika
12 is in Austria
Ronell pto kiwiland
Krimpie kak en kerm oor mense nie artikels skryf nie
En die res voel basies net n fok en kyk noord...

Tot eSA leer saamstaan teen die uitlanders gaan hulle nog lank hier wees.
Dit gese, ek sal eerder lid wees van n individualistiese groep soos die eSAfrikaners as deel van die siellose luiskraters spul

English version:

GFY Lazoprats