Probeer Lag oor als..

Day 1,031, 10:47 Published in South Africa South Africa by Rexdeus

Na vandag se verkiesing kom ons probeer iets kry om oor te lag

Jannie en Sanie loop elke dag vanaf die skool huis toe maar elke dag vra Jannie vir Sannie om in die boom te klim. Toe sy by die huis kom vertel sy haar ma waaroop haar ma reageer "jy moenie dit doen nie hy wil net jou broekie sien" die volgende dag doen sy dit weer en vertel haar ma weer daarvan waarop haar ma weer sê... " ek het jou gesê jy moenie dit doen nie hy wil net jou broekie sien" toe andwoord Sannie "ek het hom gebol ek het hom uitgetrek"


Ja ek weet ek moes seker nie maar hier is nog een....

‎'n Regte klompie stadskinders gaan lê besoek af op 'n plaas. Baie opgewonde hardloop hulle daar rond en verkyk hulle aan alles. Een van die seuntjies kom in die skuur op 'n klomp leë melkbottels af. Hy hardloop uit die skuur uit en skreeu opgewonde : "Haai julle!! Kom kyk gou - ek het die koeie se nes gekry!!"


Hy was darem oulik, nog so korte...

Die polisie bel vir Mike... Konstabel: "Meneer jou rotweiler het n swarte met n fiets gejaag" Mike: " Ag moenie met my k%k praat nie, my hond het nie eers n fiets nie"


Ja ons moet seker nie so spot nie maar nou ja, hierdie een wil ek graag vertaal sien...

Die ou van Witbank is in Durbanville en is haastig om by die Waterfront te kom.
Hy sien vir Gatiep op die sypaadlie en vra hom: “Luister man wat is nou die gouste Waterfront toe?”
Gatiep vra "Mineer, loep djy of ry djy?”
Die ou sê: "Ek ry."
Gatiep sê: “Nei daais die gouste.”


En ek hoop niemand neem aanstoot nie maar hier is 'n blonde grappie,,

Die blondine koop twee pakkies motbolletjies by die apteek.Die volgende dag is sy terug om nog te koop."Sjoe, maar daar moet baie motte in jou woonstel wees," sê die apteker."Nie regtig nie," sê die blondine. "Ek sukkel net om hulle raak te gooi."

Stem maar vir hier die outjie!

Tot later
Die Nar