[eVolk] Geloftedag - Day of the Vow
Al Kazar
Hello aan al die eVolk (mense) van eSuid Afrika (verskoon asseblief my Afrikaans).
Vandag is die herdenking van Geloftedag in die werklike Suid Afrika.
Geloftedag het ontstaan as n jaarlikse godsdienstige vakansiedag in gedagtenis van die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Die beleerde Voortrekkers het 'n openbare gelofte voor die geveg gemaak. In ruil vir God se hulp met 'n oorwinning, het hulle belowe om 'n huis vir God te bou en om vir ewig die dag as 'n huilige dag van God te eer.
Gedurende die geveg het 'n groep van sowat 470 Voortrekkers 'n krag van omtrent tien duisend Zulu verslaan. Slegs drie Voortrekkers was gewond, maar sowat 3000 Zulu krygers het in die stryd gesterf.
Vandag, in eRepublik, is die ware burgers (eVolk) van eSuid Afrika deur buitelanders wat ons land gesteel het omsingel. Ons is klein in getal, en hulle is baie - maar net soos 'n blote 470 volk in staat was om duisende Zulu te verslaan, kan ons ook ons vyand verslaan.
Ons, die ware volk van eSuid Afrika (maak nie saak jou huidige burgerskap), kan saamstaan in 'n verdedigende laer en saam werk om die buitelanders van ons land te verdrywe.
Ons kan hulle polities, ekonomies, en militêr in baie klein maniere aanval, soos 'n swerm knaende bye, totdat ons hulle van ons land verdrywe.
Staan op, sluit aan, en belowe om eSuid Afrika te herwin en te herbou - maak nie saak wat dit neem nie.
Ons kan dit doen - tesame!
(please message me directly for an English version of this article)
Comments
welcome back
he he die geheime wapen is terug 🙂 nou gaan dinge kook.
Sou nie myself 'n geheime wapen noem nie lol. Net een man wat niks alleen kan doen nie
oi,ti
Baie dankie! Ek staan vas op hierdie stukkie aarde! kom ons gee hulle die stront wat hulle soek.
V!
Goed gepraat!
v+s