Artikel 656: Agge Nee Agabelle
Releasethe Krakken
erstens my huistaal is afrikaans. So dit puinig my as 'n nie afrikaans sprekende persoon soos Aga bella basies my taal verkrag deur nederlands te gebruik omdat volgens haar of hom ons nederlands verstaan. Hier is 'n bietjie nuus vir jou. Nee ons doen nie en nederlands persone kan ons ook basies nie volg nie. Ek kan baie woorde in baie tale verstaan noorweegs, duits ens maar dit beteken nie jy moet met my in daardie taal praat nie.
En kon gesê het fofok uit my land uit jou straath*. Het ek nee ek het jou basies net op die korrekte stand van sake gewys. So jou kommentaar dat ek 'n lewe moet kry is onvanpas. Ek het 'n lewe en ek het 'n fokken eLewe en fok jy en jou fokken klomp p* Wat jy gesê is erg dom want ja daar is afrikaans in google translate:
So jou verskoning het gekak soos die slapkak wat dit is.
Maar net 'n laaste ding vir jou en jou lazo ape jy en hulle gee my 'n moerse gatkramp amper 'n groter een as wat Julius Mal Ema my gee . So voetsek en laat jou voete raas. Maak soos rokof en fokof. of jy sal die grootste en gemeenste werfetter ontmoet en ek sal elke dag en nag jou en jou organisasie afbreek. En elke nuwe lid wat julle het totdat julle Lui ape effof.
Dit sal julle wees nadat ek julle kak vir julle uitsort.
Grrrrrrr!
Comments
Hahaha, o my goeie Bliksem dit was nou wragtag goed geskryf!
Net 'n bietjie kwaai. Kort 'n bietjie ys.
met eish ja met eish. moenie bang wees in 2 of 3 dae stel ek haar in kennis ek het nou besluit sy is my vriend . ek verstaan in elk geval nie hulle obsessie met suid afrika nie. ek is juis in ierland omdant ons mekaar so woes kan uitmekaar vloek
Eina!
The Krakken has spoken.
Hahahaha,
ik wist niet dat jij zo zou huilen als ook Nederlands schreef.
Ik weet heus dat jij dit kan begrijpen.
ik weet ook waarom jij Nederlands niet wilt lezen.
historie...
ik ben een Turkse Nederlander,
ik schreef niet om iemand te kwetsen.
puur uit makkelijkheid.
nou jij zo een artikel schrijft voel ik de neiging om in het Nederlands te schrijven.
Relax, it's just a game...
its not that i dont like your people i am a great fan of flabber.nl . their free stuff is great 🙂 its just that dutch people and south african ppl really do not understand each other. you would really need to talk slow for me to understand you and vice versa.
its more that you are killing off our own game you will see later on when i write another article in the south african feed. btw i have been part of turkish alliances in other games shoot to kill town and fake attack town and men send to me all stuff i wrote to them. when i packed it in they cried so popular was i.
your weaknesses is similar to what they suffered from the moment the kitchen got to hot it was every man for himself before that eff them up. but we are talking about a very time intensive game. 14 days 24/7 needed about.
your probably hurting yourselves more than they with tax hikes.
Komodine 25 cc bıraktım.