Wat n lui dag

Day 2,536, 05:24 Published in South Africa Israel by CreepyRazor

Vir die eerste maal in n lang ruk voel ek goed.

Deck chair, wat die ookal in arfrikaans is, in die son, longtom Lion lager in die hand... Tablet op die pens, vuur aan die brand. Paar tjops wat wag om gebraai te word.
God I love sick leave.

Wat n lui dag.

Een van daai dae wat jy so lui is en jy 911 bel om te kom help as jy op jou eie bal gaan sit want jy het eenvouding netnie die lus om op te staan nie.

Nie eens die energie om te moan vandag omdat niemand artikels pos nie.

So, terwyl die luise nou weer hol om die artikel te vertaal, en Agabelle regmaak om te begin kef..

Screw julle almal, ek gaan loop braai en dan swem 😃