Verinwendiging van Boorgatsous!
Luc Praetor
Grapgatdag (Eerstes se uitgawes)
Herrie: "Martjie Lou."
Uli: "Hoe oud is jy?"
Leon: "So oud soos my hande, maar nie soos my tande."
Sannie: "Wat was was voor'at was was was?"
Ulie: "Was." *jy maak droog!*
Ideon: "Is jou krimpvarkie skurf?!?"
Gerda: "Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is gans te swaar."
Barrie: "Rooi-robie-robot."
Andries: "But how else would you say, "drink water"?"
Lourens: "Verinwendiging van boorgatsous!"
Stefan: "Vir botter of vir wors."
Anton: "Koffie maak mens definitief aggresief! Ek het gister twaalfdubbel brandewyne gehad, vroulief net twee koffies. Jy moes sien hoe bedonnerd sy was!"
Kallie: "Dronkplesier?"
Koos: "Babbalas!"
Etieen: "Adam se eerste woorde aan Eva? 'Staan eenkant, Eva, mens wetie hoe lank diè ding nog gaan wortie!'"
Afrikaans phrase of the day; "Op horings dat hierdiè husse-met-lang-ore draadwerk vind met Gogel se tongkieliewerk."
Brought to you by, "Beter as aartappels... gesondheid, reg uit die grond uit.".
Gnostiese riemwerk op die kuslyn, glo innie grysige kopdraaisels! Gnostic devices on the horizon, believe in the grey brainswirls!
~ Another article consumed for eRepublik use
Comments
haha nice one
sal kanka
Ha Ha ... as jy die KODE verstaan
Be BOLD
sal gelsin babadan afrikalı dostum
Hulle suig boorgatsous!
Brilliant stuff right here 🙂
Hehehehe !
Al die nederlanders vertaal gou in nederlands vir my: Jou ma se plat kat
Je moeder d'r blote poes?
Rofl, raak net al hoe snaakser vir my
Raai wat noem hul n lemoen? Please translate the fruit Orange int Dutch. Dis nogals iets anders
lol ... ek was so 3 jaar terug op vakansie in Ieper ... Belgie ... was eintlik heel weird om die klomp te hoor praat. Amper soos gewone mense. Daar in Ieper is daar elke jaar n Kattenstoet. Dis n fees waar hul katter herdenk o so iets. Kom vanaf die gebruik waar hul elke jaar (voor 1820) katte gebruik het om muise te beheer. So een keer n jaar was dit so n tradisie om al die oortollige katte van die klok torings af te gooi. eerstens was dit dan blykbaar n nice manier om evil spirits weg te jaag, tweedens was dit n manier om van die katte ontslae te raak. Dis die geskiedenis. Nou word die katte half jammer gese. Daar is standbeelde van Katte oral. Selfs winkels vernoem na katte. Wat nogals funny is. Daar is n sjokolade winkel. Hul slogan iets te doen met Heerlike Belgiese Sjokolade for all Poes liefhebbers. Yep ... ek het toe maar gaan sjokolade koop daar.
Lief vir daai storie, verskriklik, maar deel van die ryk geskiedenis.
hier had je ganstrekken, die gans werd dan eerst nog 's ingesmeerd met boter, en dan moest er dus 2 man aan trekken.
Ruyter ... Ek het ju post 5 keer gelees ok te verstaan. Maar nee dit wefk nie. Flaams is maklikker. Wat ek verstaan uit jou post ... Iemand trek iets .. Gans te lekker. Eindresultaat is dat 2 mans vol botter is ... Dis net fkn veekeerd op alle vlakke
Since when het ek "Vir botter of vir wors" gese
Since the first "rooinek" (lol) declared Martial Law. 😁
Skuus Stefan 😁 (ja, het bietjie laat opgevang)
LMAO!!!
Zo is 't maar net. 🙂 v+s
Thanks for the subscribe.
Haha.