Presidentsverkiesing

Day 1,106, 08:03 Published in South Africa South Africa by Nickerball

Ek gaan nie enige 'links' plaas nie, maar vir julle eSA spelers wat werklik omgee om weer selfstandig en sonder die ewige onderdrukking van die Hongare te wees, gaan na die forum toe en bring jou stem daar uit vir die kandidaat wat jy wil ondersteun.
My politieke loobaan is vir eers verby maar daar is mense wat julle steun nou nodig het, komaan, gaan maak jou stem dik in die forum en laat ons weer soos voorheen saamstaan en terugvat wat ons s'n is.
ONS HET JOU STEM NODIG!!!