Hello eSA

Day 2,528, 08:25 Published in South Africa Israel by CreepyRazor

Die plek lyk my is gevrek. Gaan julle die kameel stekers so maklik laat wen?
48 uur en geen nuwe artikels nie...


Goeie fok maar die entoesiasme gaan my van my voete af slaan.
Kry fokken lewe weer en wys hulle wie julle is!

Of gaan julle dit net so vat?