Voorwaarts!/Forward!

Day 2,119, 11:46 Published in South Africa South Africa by Wilpanzer

Beste Suid-Afrikaanse Burgers

Ons weet as Suid-Afrikaners baie goed wat die verskil tussen oorwinning en nederlaag is. Ons het al 'n regmatige deel van politieke oorname, militêre nederlae en interne magstryde tussen burgers gehad.

Ten spyte van die nederlae het eAfrika ons geestelik en fisies ontwikkel. Ons het geleer om terug te veg en op te staan na ons afgemaai is.



Ons het PTO's vermy, weerstand oorloë gewen en bondgenote gekry.



Ons het geleer wanneer om ja te sê; ons het geleer wanneer om nee te sê en ons man te staan.

So laat ons voortgaan om in die pad vir vryheid te bly sodat ons 'n Suid-Afrika van voorspoed en geluk kan voorberei vir onsself, en diegene wat volg.

Ons vir jou eSuid-Afrika!


Suid-Afrikaners poseer met 'n Nazi-vlag na die opneem van 'n gebied in Italië



Greetings fellow eSouth African citizens

As eSouth Africans we know all too well what the difference between success and failure is. We've had our fair share of political takeovers, military defeats and infighting among citizens.

However, as eAfrica has shaped our mental and physical state, we've learned to fight back and to get up after being beaten down.



We've averted many PTO's. We've won many resistance wars and gained allies.



We've learned when to say yes; we've learned when to say no and stand our ground.

So let us continue to dwell on the path of liberty so that we may pave only prosperity and fun for ourselves and future eSaffers.
eSA all the way!


South Africans pose with a Nazi flag after capturing an area in Italy

eSouth African Vice President/eSuid-Afrikaanse Adjunk President
Wilpanzer