Span werk mense Span werk

Day 2,937, 02:09 Published in South Africa South Africa by SarahConnnor

Eerstens ek sien dis stem dag vandag en die lazies het 75 stemme en ons 'n skrale 25. Se my is daar net 25 SAers wat nog speel? En ek soek voorstelle om hoe om meer spelers te kry en hoe kry ons vorige spelers terug?

Ek het n wapen fabriek met Q1 wapens oop gemaak. Drift en myself het n mooi paln wat werk. Hy gee my kos ek gee hom wapens of as ek moet koop koop ek altyd van Gambit want ek week hy is 'n SAer. Sien julle wat ek beteken? Doen die selvde en ondersteun ons so mekaar.

Ek wag nog vir antwoord op die forum vraag. N privaat plek om dinge te kan bespreek is in my opinie noodsaaklik as on dinge wil verander. Maar ek kan nie dit aleen doen.

Groete aan almal.