Pasop olifant....die jag begin.

Day 2,948, 11:56 Published in South Africa South Africa by SarahConnnor

Hoe eet jy 'n olifant?....'n bietjie byt op n slag. Pasop olifant ons kom!

So ek vir julle al gese het, hierdie okupasie van ons land gaan tot 'n einde kom en dit begin alreeds. Een van die mees respekte ou spelers is terug aan ons kant en hy is 'n man met 'n plan. Elke "resistance movement" jammer ek nie die afrikaanse woord 🙂 het n sterk leier met ervaaring nodig wat goed kan strategies dink. Ek is nie so n mens ongelukkig maar ek sal by hom en almal van julle staan en die goeie geveg veg.

Ek wil ook net voorstel as jy n speler ken wat sukkel vir kos of wapens help hom uit as jy kan. Enige spelers wat hulp nodig het kan gerus my boodskap stuur en ek sal sien wat ek kan doen.

Kom ons eet hierdie olifant stuk vir stuk.

Groete
Sarah