Our mother tongue and other stuff

Day 2,933, 23:53 Published in South Africa South Africa by SarahConnnor

Hello almal. Ek het besluit om die koerant in afrikaans te maak. ons kan nie die OI"S (Turks) se taal verstaan sien nie hoekom ons dit maklik moet maak vir hulle om ons te verstaan. Ek is eintlik engels sprekend so moet my vergewe as ek spel foute ens. maak.

Ek het gedink want dit is amper kerstyd miskien moet mense foto's neem van hulle kersbome en dan kies ons die mooiste en daai persoon wen 5 goud. Of wat se julle?

Ek wil ook weet is daar nog "forums" vir eSA? en waar is dit?

Geniet die dag en onthou klein vissies kan groot dinge doen as hulle saam werk.