Goodbye, but not farewell

Day 2,085, 11:51 Published in South Africa South Africa by Wilpanzer
[ENG]
Greetings fellow South Africans.

Recently my ambition for eRepublik has grounded to an abrupt halt. It is as if a pineapple grenade has been wedged deep within my tracks - causing serious damage and inevitable immobilization.

South Africa has always been my one and only home in eRepublik. I’ve come to meet a lot of great people here. However, today I recognize what this game means to me instead of what it should mean to me and lately it has meant more frustration than anything else. Frustration I have bestowed upon myself by thinking and believing in the complicated.

I have therefore decided to take a break and will definitely resort to two-clicking for the sake of our new players. I wish all my fellow party members, Liquidice(who is taking on a new world), the new government and all South Africa’s citizens good luck. Remember to enjoy the game!

Salani kahle
Stay well

[AFR]
Dagsê mede Suid-Afrikaners

My ambisie vir eRepublik het destyds tot ‘n skielike stilstand gekom. Dit is asof ‘n pynappelgranaat diep in my wiele ingeets is wat ernstige skade en onvermydelike immobilisasie veroorsaak het.

Suid-Afrika was nog altyd my enigste tuiste, my Heimat, in eRepublik. Ek het baie goeie mense ontmoet. Maar vandag het ek besef wat die speletjie vir my tans beteken teenoor wat dit veronderstel is om te beteken…en dit is pure frustrasie. Frustrasie wat ek op myself gegiet het deur in die gekompliseerde te dink en glo.

Daarom het ek besluit om ‘n breuk te vat van eRepublik, maar steeds te “two-click” ter wille van die nuwe spelers. Ek wens al my mede partylede, Liquidice(wat ‘n nuwe wêreld trotseer), die nuwe goewernment en alle Suid-Afrikaanse burgers sterkte. Onthou om die speletjie te geniet!

Salani kahle
Mooi bly!