Genoeg miere kan n tenk laat oorslaan

Day 2,935, 05:33 Published in South Africa South Africa by SarahConnnor

Ek het vandag n paar voorstelle om met julle te deel.

Ek weet dat die lazies ("my naam vir die lazocrats 😛) militer baie sterk is. Maar soos ons hier se daar is meer as een manier om 'n appel te skil.ek dink ons moet om groot skaal en oor tyd werk om te kry wat ons wil he. Ons doen dit op baie fronte. Ekonomies, geveg, polities, taal en wat ook anders dit vat om die job gedoen te kry.

Deel een: Ek het gedink as ons as SAers net wapens kos ens koop van ander SAers gaan dit die lazies n bietjie iriteer en ook so ondersteun ons SAers mekaar ekonomies ook. Ek moet n maatskapy oop maak en ek wil weet wat het ons die meeste nodig in die ekonomie van SUID AFRIKA? wapens, kos, fabrieke? Ek sal dan so iets oop maak en dan ondersteun ek julle maatskapye en julle ondersteun myne.

Ek wil ook julle stemme hoor oor 'n ander saak. Ek kan miskien vir ons weer 'n forum skep waar ons privaat kan plan en strategies uitwerk. Sal julle belangstel om dit te doen?

As 'n guns vra ek dat jy almal op jou vriende lys laat weet van die koerant en versprei die woord dat dinge begin kook.

Dis al vir nou. Stem asb en gee jou insig en ideas. elke persoon tel.