Artikel 656: Agge Nee Agabelle

Day 2,689, 03:54 Published in South Africa Ireland by Releasethe Krakken

erstens my huistaal is afrikaans. So dit puinig my as 'n nie afrikaans sprekende persoon soos Aga bella basies my taal verkrag deur nederlands te gebruik omdat volgens haar of hom ons nederlands verstaan. Hier is 'n bietjie nuus vir jou. Nee ons doen nie en nederlands persone kan ons ook basies nie volg nie. Ek kan baie woorde in baie tale verstaan noorweegs, duits ens maar dit beteken nie jy moet met my in daardie taal praat nie.
En kon gesê het fofok uit my land uit jou straath*. Het ek nee ek het jou basies net op die korrekte stand van sake gewys. So jou kommentaar dat ek 'n lewe moet kry is onvanpas. Ek het 'n lewe en ek het 'n fokken eLewe en fok jy en jou fokken klomp p* Wat jy gesê is erg dom want ja daar is afrikaans in google translate:



So jou verskoning het gekak soos die slapkak wat dit is.

Maar net 'n laaste ding vir jou en jou lazo ape jy en hulle gee my 'n moerse gatkramp amper 'n groter een as wat Julius Mal Ema my gee . So voetsek en laat jou voete raas. Maak soos rokof en fokof. of jy sal die grootste en gemeenste werfetter ontmoet en ek sal elke dag en nag jou en jou organisasie afbreek. En elke nuwe lid wat julle het totdat julle Lui ape effof.

Dit sal julle wees nadat ek julle kak vir julle uitsort.





Grrrrrrr!