eRepublik in woorde en prente [Afrikaans]

Day 1,554, 03:15 Published in Brazil Israel by CreepyRazor

Eendag, lank, lank gelede was daar 3 beertjies...

Nee wag, verkeerde storie. Laat ek voor begin.
Ek het besluit om die thread van die forum te omskep in n reeks artikels grdurende oomblik van verveeldheid. Wil ook n punt bewys daarmee.

eSuid Afrikaanse inwoners. Die Fotos:

Wincenty1
wincenty wou baie graag in die vloot wees, maar dinge het nie so lekker uitgewerk vir hom in Pole nie. Hy het nie van die Russe gehou nie en die Amerikaners het die irriterende reel gehad waar hy ten alle tye nugter moes wees.



Hy het goed aangepas hier en is op die oomblik in bevel van sy eie aanvals skip, die SAS Mamparra.



Dit lyk of hy sommer n blink toekoms nog hier gaan he.

English version:
wincenty1 used to be in the polish navy, now he's in the eSA navy