[Afrikaans] Erepublik in woorde en prente #2

Day 1,555, 07:21 Published in Brazil Israel by CreepyRazor
Cyber Witch

Wat kan ek meer van haar se. My suster en beste vriend (somtyds). Laat ek liewer haar storie vertel.

Soos julle almal weet teen die tyd, sy het n baie lang en ryk geskiedenis.
Meeste van julle ken dit al, maar vir die wat dit nie ken nie, hier is n paar fotos.

CW oppad wittebrood toe:


CW en haar eerste vlieglesse (besem was in vir n diens):


Natuurlik was sy ook in beheer van opleiding vir eSAAF gedurende haar tyd daar:


Sy is natuurlik ook n uithaler kok wat al vele pryse gewen het vir haar kook "kuns (hoofsaaklik omdat die beoordelaars die teengif by haar wou gehad het)


Tenspyte van haar lang (donners lank as jy my vra) en ryke geskiedenis, is sy nog steeds heel aktief soos duielik gesien kan word in die volgede foto:


**dankie aan Nickerball vir party van die prente

English version:
Cyberwitch is old. She did stuff. Don't eat her food.